Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shandi Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cheryl H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Neat, clean and very pleasant. It was just an overnight stay, had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Sal weer gebruik. Verblyf was lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
Shandi Accommodation
Was lekker om jou te ontmoet, hoop om jou gou weer te sien!

Michele U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik gekuier daar! Ons gasvrou het ons baie tuis laat voel. Die akkommodasie is lieflik en alles wat mens nodig het tydens 'n wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Ons verblyf was aangenaam en baie gerieflik. Ons sal weer daarvan gebruikmaak. Dit was perfek vir ons doeleindes. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en het die drinkwater in die yskas en die beskuit vir die koffie/tee baie waardeer en geniet. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile N
1 nag
4.8
Jun 2024

Ons het so lekker gebly by Shandi Accommodation. Dis netjies en daar is alles in die plekkie wat 'n mens nodig het. Ons het so lekker gebly by Shandi Accommodation. Dis netjies en daar is alles in die plekkie wat 'n mens nodig het. Madelein is vriendelik en hulpvaardig. Ons kan Shandi Accommodation met 'n geruste hart vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Very refreshing, cozy, beautiful, quiet and so peaceful place to relax. Had a pleasant stay and met Madelein, a very kind, loving, welcoming host who was always there for anything you needed. She got our braai stand cleaned and ready for us and made sure we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Netjies en goed ingerig. Netjies, veilig en skoon. Die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Dit was ons home away from home.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hiadee V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Comfortable with all the extras. Neat, clean and rigged with all the essentials plus some extras. Loved the cappuccino sachets and rusks. Modern finishings and appliances, strong wifi, plenty of warm blankets and heater. Extra friendly welcome. Will recommend for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
Shandi Accommodation
Loved meeting your family. Hope to see you soon.

Tinus N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Baie lekker. Ons het onverwags en op die nippertjie plek gesoek om oor te slaap en was dadelik gehelp. Alles is netjies en baie skoon en die dame is baie vriendelik. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
Shandi Accommodation
Baie dankie, sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-laan 14, Hoëveldpark, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32e3bd76c0619a510d69020ed920c5bb99c4e974c20f56642d4529b7c6132560b04b471cdaa2d85f834dcccef412be7399ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 14 Ridge Avenue Hoëveldpark 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.859439176556 29.253023826305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang