Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanthi Apartment 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra-pad 21, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 265 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shanthi Apartment 7 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping, net 500 m vanaf die strand in Ballito. Dit is ideaal vir gaste wat 'n vakansiewegbreek naby die see soek en stapafstand vanaf die 4 km lange Ballito-promenade, winkels en restaurante wil wees.

Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en dit lei na 'n balkon met sitplek en 'n houtskoolbraai. WiFi word voorsien.

'n Kragopwekker in die woonstelblok verseker dat krag aan die ligte, waaiers, yskas, proppe en TV voorsien word.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area op die dak. 'n Aangwese parkeerplek word voorsien en daar is beperkte, oop parkeerplek in die veilige kompleks.

Let dat daar trappe is wat na die woonstel lei.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 152

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sandra-pad 21, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shanthi Apartment 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 265
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 265
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra-pad 21, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7f0fe46453534084b28989501bba950d7ba44c5e292e8ca6a1b2b1c0b89b8759df8af9c428be8bc13058c2986869b5299e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 265 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 21 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.54321 31.214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang