Sheffield Surf House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilkes-weg 21, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sheffield Surf House is net 'n entjie se stap vanaf die rustige Sheffield-strand en Salt Rock se versteekte, privaat strande. Of gaste nou op soek is na 'n privaat wegbreek by die see, die branders met 'n branderplank wil aandurf, of bloot net wil ontspan, dié strandhuis bied 'n perfekte kombinasie van gemak en avontuur.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met toegang tot DStv en 'n lieflike eetarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe, en 'n grasperk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Brittany Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Wilkes-weg 21, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilkes-weg 21, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang