Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley Point Beach Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Town House-keeromstraat 14, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die grasdak-meenthuis het 2 verdiepings en is op die Shelley Point-landgoed geleë. Dit is net 300 m van die strand af en is ideaal vir 'n rustige gesinsvakansie. Gaste kan lekker gaan stap om die uitsigte te geniet, gaan fietsry, gholfspeel op die 9-putjie gholfbaan of net by die spa ontspan.

Die dupleks beskik oor 3 slaapkamers en 2 gesinsbadkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n enkelbed in die leefarea teen 'n ekstra koste per nag. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.

Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping het 'n gemaklike sitkamerstel. Die kombuis vorm ook deel van hierdie area en is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, koffiemaker en ander toestelle toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die tweede badkamer is langs die opwaskamer en het 'n instapstort, toilet en wasbak. Die eetkamer lei an 'n skaduryke stoep aan die agterkant van die huis. Daar is stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe.

Die sitarea en hoofslaapkamer het elk 'n platskerm-TV met 20 OpenView-kanale van DStv. Gaste kan ook inteken op hul eie Netflix-rekeninge op die slim-TV in die sitarea. WiFi is beskikbaar.

Veilige, oop parkeerplekke is ongeveer 50 m van die eenheid af beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Kobi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Town House-keeromstraat 14, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shelley Point Beach Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Town House-keeromstraat 14, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUgIML4F3KtqdGvFAbnwtXFdBXWJ6TFYSkfnBxtTE4Po8YvoVxc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 14 Town House Close Shelley Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.704872030182 17.9693864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang