Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skilpadkos @ Wamakersvlei Beach Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 350 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Skilpadkos @ Wamakersvlei Beach Farm is een van vyf kothuise in 'n skilderagtige natuurbestemming in 'n geskiedkundige vissersdorpie. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne en groepe, en is net 18 km van Velddrif af.

Hierdie kothuis is ideaal vir 'n groep of gesin van 8 en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elkeen van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Warm water word deur gasgeisers voorsien. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het die kombuis 'n binnebraai met 'n etenstafel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om kwaliteittyd saam deur te bring. Die huis lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe en uitsigte oor die omgewing. Hout is op die plaas te koop.

Die plaas grens aan die Rocher Pan Natuurreservaat en bied 400 hektaar se ongerepte natuur vir gaste om op 'n bergfiets of te voet te verken om die verskeidenheid fauna en flora te besigtig. Daar is ook 'n privaat strand van 7 km waar gaste kan ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 5 350
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 5 350
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoefstraat, Dwarskersbos, 18 km vanaf Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84a4dd33979aeaf711aeb685fc5272bf6cb706020baf709b448b15a74227bb57917903e9df058e9ddb638f02e5db5907040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 350 per nag, vir 8 mense Hoef Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.651549 18.268841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang