Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Snobs Coffee Roastery and Rooms

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Nicola V
1 nag
5.0
Okt 2024

Tranquil and charming. So lovely. All amenities are brand new. Clean, well looked after and tastefully decorated. Very welcoming hosts. Had the whole location to myself and my dog. Quiet, peaceful and, later on, a sky full of stars!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf wat ons beslis weer sal gebruik maak van. Het ons verblyf baie geniet. Die eenheid is baie mooi en smaaklik gemubileer. Die hoenderhaan se kraai en die perde was 'n besondere manier om Saterdagoggend wakker te word. Ons sal beslis weer by Snobs Coffee bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oorslaap oppad terug van Naboom na George. Pragtige eenhede wat goed toegerus is. Willem kommunikeer goed en maak seker alles werk reg. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-mari W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfekte oornag verblyf met klein kinders. Die verblyf is perfek vir 'n oornag, veral met kinders. Daar is plek waar hulle kan hardloop en speel, en die kamers is lekker ruim. Die kommunikasie was baie goed en die gasvryheid spreek boekdele. Ons sal definitief weer hier oorslaap in die toekoms. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stunning venue. Awesome hosts. The room was very well organised and very spacious. The coffee in the coffee shop was stunning. Will book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly, ons is net nie gewoond aan die Vrystaat se koue nie. Ons het net oornag, maar die verblyf was skoon, ontvangs vriendelik en die koffie heerlik. Ons moes vroeg ry, so ons kon nie die restaurant benut nie. Miskien volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mags M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Warm, clean and friendly spot. Such a warm and friendly place. Perfect spot to stay over. Pizza was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie skoon en netjies en goed toe gerus. Ja, baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike rusplek vir moeë reisigers. Baie gerieflik en aangename oornagverblyf. Willem en sy vriendelike personeel het aan al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Ons het heerlik by Snobs Coffee Roastery and Rooms gekuier. Dis ideaal geleë oppad na of van die Kaap na Gauteng. Die blyplek was skoon en netjies met al die noodsaaklike fasiliteite vir 'n oorslaap. Ons het 'n heerlike aandete by Tromp-op-restaurant geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 7, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxwykcG0SlGkBRDPuvI7RhnjNWQ2wmJ8lQC8UsHpac8tZWNrEOo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 7 Buiten Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.038900725658 25.779259267546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang