Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Eden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto Du Plessis- en Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 935 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stay on Eden is 'n lieflike selfsorgwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte in die veilige Eden on the Bay-kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Eden on the Bay is 'n leefstylkompleks met 'n uitsig oor Big Bay Beach. Die kompleks het ook restaurante, kitskoswinkels en verskeie ander winkels.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, asook 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek. Daar is ook 'n TV met stroomdienste en WiFi.

Die leefarea lei na 'n stoep met meubels en gasbraaigeriewe. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Hanber Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Hoek van Otto Du Plessis- en Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 935
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 935
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto Du Plessis- en Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA199def6410f4fc38f6cc0939ff183895ca43480b77564a4d6a80209082989b6cf3349d0aabf9d20640ac363c6cd4bfb1ddfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 935 per nag (plek vir 4) Corner of Otto Du Plessis and Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.792295094947 18.457791138602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang