Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son en See

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Son en See is 'n ruim, netjiese en volledig ingerigte woonstel wat in Vleesbaai, omtrent 250 m vanaf die strand, geleë is. Daar is see-uitsigte vanaf die patio, leefarea, slaapkamers en kombuis.

Die woonstel het DStv, 'n volledige badkamer met bad en stort en 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander slaapkamer 'n dubbel- en enkelbed, asook 'n badkamer met 'n stort en toilet het. Daar is ook 'n stapelbed in die sitarea. Die kombuis is met selfsorggeriewe toegerus, en daar is 'n wasmasjien en spens.

Gaste kan saans 'n ontspanne braai op die stoep geniet, en die maan oor die see tydens volmaanperiodes sien opkom. Gaste kan ook die voëllewe vanuit die tuin, die dolfyne en walvisse in die baai geniet.

Vleesbaai is die ideale vakansiebestemming vir vrede en rustigheid. Dit is aan die westelike punt van die Tuinroete, met ongerepte natuur en see, en gaste kan gaan stap, draf en swem. Dit is 'n visvangparadys en het 'n bekende 4x4-roete oor die duine.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Edwin F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte webreek plekke as jy net rustig wil wees. Baie lekker plekkie, ons het dit baie geniet.
Apr 2024
Sam L
Gesin met tieners
5.0
Netjies, rustig en ruim verblyf met pragtige see-uitsig en veilige strand. Baie skoon, netjies en goed toegerus met elke moontlike ding wat mens kan n...
Sien meer
Jul 2023
Marlene T
Gesin met tieners
4.8
Die kuier was 'n onvergeetlike ervaring. Dit was 'n absolute fees om hier te bly. Dankie vir al die moeite. Die plek is beslis goeie waarde vir geld e...
Sien meer
Okt 2024
Barbara S
Saam met vriende
4.8
Very centralised. Very centralised. Need to shop before you stay as there are no local shops around.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Charles K
Saam met lewensmaat
4.6
Goeie oornagfasiliteit. Skoon netjies en goed toegeruste plek. Parkering is probleem met hoë randstene by ingang wat jou motor skuur. Hoe profiel voer...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Son en See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23aihoJOqITVwrYvaXVlNB0ebOlUe9pET7PN3BJTazOivyP5Wc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 23 Kershout Street Vlees Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.292714761096 21.914484500885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang