Sundowner Container
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandel-straat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
- Vanaf R515 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sundowner Container kombineer 'n rustieke ervaring met gerief. Hierdie skeepsvraghouer is 6 m lank en het oorgenoeg ruimte. Dit is op die eienaar se perseel in Randburg, maar is heeltemal privaat.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is pakplek in die bed se raam. Daar is ook 'n lessenaar en platskerm-TV.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die skuifeure lei na die privaat stoep met meubels en 'n draagbare braai.
Die verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is slegs parkeerplek vir 1 voertuig. Baie hoë kampeervoertuie sal nie onder die motorafdak of in die motorhuis pas nie. Indien gaste besoekers ontvang, sal hulle buite die perseel moet parkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Amandel-straat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
- Gaste dink Sundowner Container het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandel-straat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang