SunSet Beach Club Diaz Beachfront
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 102, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
SunSet Beach Club Beachfront is op Diaz-strand en bied 'n 180-grade-uitsig oor die swembad en grasperk vanaf die stoep. Dit is 50 m van die strand af met 'n privaat ingang. Dié luukse selfsorgwoonstel is geskik vir 6 gaste, en daar is 'n slaapbank vir 'n ekstra gas.
Die woonstel word met 'n hysbak bereik en is op die eerste verdieping geleë. Dit het 2 hoofslaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea, asook 'n stoep.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 ekstra slaapbanke vir kinders in die sitarea.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ysmasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien.
Gaste kan in die sitkamer voor die slim-TV met 'n mediaboks ontspan. WiFi is beskikbaar. Die leefarea het 'n balkon met gasbraaigeriewe asook 'n uitsig oor die swembad en see. Parkeerplek is binne 'n veilige kompleks beskikbaar.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en kroeg en gaste kan die gimnasium teen 'n ekstra koste gebruik.
SunSet Beach Club Beachfront is 1o0 m vanaf Diaz Waterpark en verskeie restaurante. Mosselbaai bied talle doendinge soos visvang, branderplankry, sonsondergangvaarte, bergfietsry en voetslaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, Beach Club 102, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink SunSet Beach Club Diaz Beachfront het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 102, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang