Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Lodge & Safaris

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Gerhard E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Stil, rustig en heerlike ontspanning! Vriendelike ontvangs en met alles so netjies en skoon het ons dadelik tuis gevoel. Die hulp wat nodig was, was uitstekend en kan ek nie glo daar is iets waaroor mens kan kla nie! Voorwaar 'n wonderlike ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toni
Sunset Lodge & Safaris
Beste Gerhard Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit was waarlik 'n plesier om julle by Sunset te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Dewan

Carel B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2019

A lodge with an African safari feel. We were a group of 7 and had the lodge mostly for ourselves. The boma and the vistas from the deck was the best. Dewan was exceptionally helpful. The rooms each have their own themes which makes for a great choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2019

Weekend at Sunset Game Lodge. On the plus side the accommodation and furnishings are first class. The rooms are beautiful and well maintained. There are 6 rooms around the pool but only one was let while we were there. We were pretty much left to our own devices and there was very little customer service. We could not even find the place that our host booked for dinner and when told that we could not find the other Lodge we only received an oh. All rooms share a well furnished kitchen but sharing this with 5 other couples may be difficult. It would be great for booking the whole lot for a group getaway where all were close friends or relations. When we eventually found the other lodge for eating, they knew how to offer hospitality and we had a great afternoon and last evening in their bar, game drive and great dinner by firelight with drums and great ambience. There is very little in the way of game, but we had some German and Italian guests on the game drive and their excitement was uplifting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Phillip V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2019

Gerieflik. Sal wou weet van die ekstra fooi, dit sou ook help om te weet dat die plek nie regtig naby die Blyderivier is nie, maar net in die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Toni
Sunset Lodge & Safaris
Hi Phillip Dankie vir jou resensie. Ek is jammer jy het nie mooi nagevors nie. Op ons webwerf is al die inligting aangaande ligging en wat alles In die omgewing is. Nerens word geadverteer dat ons by die blyde canyon is nie. Die hek toegang fooi vir ons reservaat is ook op ons webwerf aangedui. Groete Dewan

Tahlita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Amazing. Ons het baie lekker gebly. Die plek is skoon en netjies en stylvol versier. Sal definitief aanbeveel vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelie J
1 nag
4.4
Nov 2017

Uitstekende fasiliteit vir privaattyd. Uitstekende waarde vir geld. Die fasiliteit is uitstekende selfsorgfasiliteit en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg Plaas 153, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb848a8238be9717b31a04946fb09235108acd86e31070913b39b3d3d95f1a05a371fdf11b8920b1ed35d3cb44736afddf21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm 153 Guernsey road Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.530248863533 31.117629800278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang