Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset View - Moi Signature Luxury Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Sunset View - Moi Signature Luxury Home is 'n bekoorlike dubbelverdieping-vakansiehuis wat selfsorg-verblyf op die Zebula Gholflandgoed en Spa bied. Hierdie gholflandgoed sluit 'n natuurreservaat en 'n gesondheidspa in. Dit is op 1600 hektaar in die skilderagtige Afrika-bosveld naby die majestueuse Waterberge geleë.

Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging, 'n solderkamer in die hoofhuis en 2 ekstra en suite-slaapkamers met lugversorging in 'n aparte eenheid op die perseel. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die solderkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier.

Die kombuis is met moderne geriewe, soos 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die aparte opwaskamer. Die leefarea spog met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n houtdek en 'n kuierarea met 'n ingeboude braai, stoepmeubels en 'n swembad. Daar is ook 'n boma met 'n vuurput waar gaste saam kan kuier. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV
Lugversorging
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 534, Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e7d9213428fd22d7d202412c83b53445fb767ecde01f1f4a27823f061a94ac50155b0f5059daa0ee11c4b73a681736e6d9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.746164726217 27.996420551321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang