Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlklipstaat 330, Heroldsbaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset View is 'n selfsorghuis in die veilige woonbuurt Heroldsbaai in Geroge. Die huis is nabay 5 gholfbane, 'n strand en die lughawe.

Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n bank wat geskik is vir 1 kind en 'n glasdeur wat na 'n houtdek lei.

Die houtdek het braaigeriewe en is die ideale plek om die uitsig te geniet. Daar is ook 'n tuin, veilige parkeerplek en WiFi met 'n omsetter en battery.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Voëlklipstaat 330, Heroldsbaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlklipstaat 330, Heroldsbaai, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48dcce27b62ee5103631618ef6367474577d10790fe3e308a36bb65847c84ef78a6b1db8345249cd0f7a8dc98a47cb33dad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 330 Voelklip Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050214 22.400726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang