Sunset Views Houtbay
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Union-straat 16, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R6 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset Views Houtbay is op die gesogte Scott Estate in Houtbaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Dié moderne huis beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die laaste slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het net 'n toilet.
Die huis beskik oor 'n paar sitareas, 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gas- en elektriese stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die huis het sonpanele en voorsien ononderbroke elektrisiteit tydens beurtkrag. Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Daar is 'n tuin en 'n soutwaterswembad. Die huis spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en op die berge. Hierdie huis is naby geriefswinkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Spaans
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Emiley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Union-straat 16, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Union-straat 16, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang