Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Superior One Bedroom Suite @ Brenton Haven Beachfront Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Superior One Bedroom Suite @ Brenton Haven Beachfront Resort is een van Knysna se gunsteling-vakansiebestemmings. Dit word deur pragtige strande, fynbosduine en die blou oseaan omring.

Hierdie bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die etenstafel met sitplek vir 4 gaste en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die stoep het sitplek, 'n ingeboude braai en 'n asemrowende uitsig oor die see.

Gaste het toegang tot verskeie geriewe by die oord soos die swembad, gimnasium en restaurant.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7700a53eb7eeecf44024dc0d4eb6a4fc23b48d8440c411bb83563549073b096c28a28bfe48efb04a27a127ebecccc488230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 198 State President C R Swart Rd Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072955373925 23.020179442992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang