Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tahiti 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tahiti Eenheid 11, North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tahiti 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers. Dit is in die Tahiti-kompleks geleë in Umdloti, 'n vakansiedorpie aan KwaZulu-Natal se Noordkus.

Dié woonstel het lugversorging en beskik oor 3 dubbelslaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ketel. ’n Wasmasjien is beskikbaar. Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n patio met sitplek en gedeeltelike uitsigte oor die see.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n grasdak-boma en gaste het toegang tot 2 parkeerplekke en braaigeriewe.

Die kompleks is gerieflik geleë naby winkels, restaurante en die strand. Umdloti is net 10 km van Umhlanga af en 10 min van King Shaka Internasionale Lughawe af. Umdloti is geleë tussen Umhlanga en Ballito en word omring deur velde van suikerriet en inheemse woude. Umdloti spog met 3 strande en doendinge sluit visvang, snorkel, duik, voëlkyk en vlieërbranderry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 82

Resensies 231

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tahiti Eenheid 11, North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tahiti 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tahiti Eenheid 11, North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd889bc2d4d38c0bdb98c84cab28a06e0cb980d84e8b0507513dffc40c20d57cbbc986bef9019ab7b292a02a94f26e26361a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Unit 11 Tahiti North Beach Road 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.670011277395 31.117289811373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang