Thanda Lodge 52/53 @ Elephant Point
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R17 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Thanda Lodge 52/53 @ Elephant Point is aan die oewer van die manjifieke Sabierivier en bied skouspelagtige uitsigte oor die ongerepte Krugerwildtuin. Hierdie villa met lugversorging is ideaal vir 'n afgesonderde wegbreek aangesien dit lei na 'n uitgestrekte en uitnodigende voorste houtdek met 'n verhitte swembad.
Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 en suite-badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is oral in die villa beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, gemaklike sitplek en braaigeriewe. Dié stoep lei na 'n houtdek met sonstoele en 'n uitnodigende swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang