The-Ark B&B
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Purenweg 22, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The-Ark B&B is geleë in een van die oudste geboue teen Pearly Beach se hoogste duin. Pearly Beach is 'n dutjiesdorp met lang wit strande en 'n vreedsame atmosfeer. Verblyf hier is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Drie van die 4 kamers is privaat geleë op die grondverdieping en elkeen bied gerieflike akkommodasie vir 2 gaste. Die ander kamer is op die boonste verdieping. Die Seal Room het plek vir 3 gaste. Die Albatros Kamer is 'n nuwe kamer in die Ark en dit is bo geleë, met see- en berg-uitsigte en sy eie balkon.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer of sy eie badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n muurverwarmer, yskassie en 'n kluis. Ontbyt is ingesluit by die tarief en word in die privaat eetkamer voorgesit. Daar is ongelukkig nie kamerdiens nie.
The-Ark is net 200 m van die see af en, as die tyd van die jaar reg is, kan jy sien hoe die walvisse in die oseaan baljaar. Gaste kan gerus gaan haaihokduik in Kleinbaai of die 1- tot 4-dagstap gaan doen. Ons help graag om dit te reël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Purenweg 22, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink The-Ark B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Purenweg 22, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang