Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aviary

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elounette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Will return to The Aviary anytime. We loved our stay at The Aviary and would recommend them to anyone. Loveness, who checked us in, was friendly and professional, and the area where The Aviary is located was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies en veilig. Ons het lekker gebly en sal weer hier bespreek as ons 'n geleentheid moet bywoon by Sunbet Arena naby Menlyn Maine. Alles wat nodig is vir 1 nag se verblyf of selfs langer word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Gerieflik, met niks issues. Geen issues, gekry wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek. Was fantasties, gaan vir seker weer van die plekkie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancia K
1 nag
5.0
Sep 2024

Pleasant, come back, value for money. This is really a wonderful place to stay. Tick all the boxes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Heerlike stil verblyf: naby aan al die nodige winkels. Goed uitgerus en gemaklik. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie welkom gevoel. Alles was mooi verduidelik en het geen probleme gehad nie. Baie skoon, netjies en veilig. Die kamer was ruim en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karma B
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verushka D
1 nag
5.0
Aug 2024

Amazing host, super clean and really cute guesthouse. Everything was perfect. Super clean guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

N/a. Baie goeie diens en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonathanstraat 538, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeDIOKolUvJINAx7P2WQzio3kIRMR0gDscZFntdHebJqfyidNjb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 538 Jonathan Street Waterkloof Glen 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.806456 28.273741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang