Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Pearl

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suzette Celine E
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Sentimenteel. Dit was so lekker. Die huis is so ruim en netjies en besorg met alles waaraan jy moontlik kan dink. Home away from home!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ek gaan definitief weer besoek as ek in die omgewing is. Ongelooflike heerlike kuier. Home away from home. Ek het saam met my vrou, ma, skoonma en my kleinkind gekuier en ons almal het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was netjies. Loopafstand van die see. Dit was loopafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margeaux K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Special and comfortable. This is the cutest all-you-need place. The owners have really thought of every detail. Everything you need in the kitchen, lovely bedding, homey touches and super clean. You need only bring your clothes. We will definitely be back. Thank you for sharing your lovely seaside home with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Bespreek gerus Blue Pearl vir rus vir die siel. Wow, wat 'n fantastiese plekkie! Super netjies en skoon met alles plus nog ekstra wat jy kan nodig hê. Mens kan die moeite sien wat ingegaan het om te verseker dat selfs die klein goedjies bydra tot 'n onvergeetlike ervaring. Binne stapafstand van die lagoon en see. Baie dankie, ons het dit baie geniet en sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Kuier was 100%. Ons kom kuier definitief gou weer. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by The Blue Pearl. Die vrede, rustigheid en warmte was baie tasbaar. En die netheid van die huis was tops. Als was so skoon en netjies en met so 'n lekker skoon reuk. Ek was beïndruk met die braaiplek, dit was so netjies met als wat nodig is. Ons het amper nie see toe gestap nie, so gemaklik en lekker was dit in die strandhuis. WiFi sein was tops. Wat meer kan mens vra van 'n vakansiehuisie by die see? O ja! Die beddegoed was skoon en vars. Ons wou nie huistoe kom nie. Ons was verfris en vernuwe met ons terugkeer na die stad. Dankie dat jy hierdie blou pêrel aan ons beskikbaar gestel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Blue Pearl
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het lekker gekuier en gerus. Julle is enigtyd welkom, ons sien julle gou weer. Groete, Janine

Ashley M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Awesome vibes. My stay was amazing, will go anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie rustige en stil verblyfplek met baie mooi plekke om te besoek. Baie lekker gebly. Netjies, skoon en goed toegeruste akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Everything you need! Stunning little gem! Wonderful accommodating hosts! Definitely worth booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian S
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

We loved the kitchen setup and the place was very clean. Lovely neat accommodation with good backup power.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkoentjie-straat 552, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6b3c3ac91e0001a4b07cad439a40cf00816a4c9965faf6cbf3b0691048e1a978ffdfe8369b575e6755fa34095a707049cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 522 Kalkoentjie Street Uilenkraalsmond 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.601555029795 19.409413969352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang