Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boathouse

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek. Uit die boeke uit. Dit was nou een van die beste plekke waar ons al ooit gebly het. Die Boathouse was picture perfect. Het als wat mens nodig het en ons het so tuis gevoel, net 'n jammer ons moes weer gaan. Perfekte area en grond vir ons Axl gewees en hy kon dit ook vir 'n slag geniet met vele spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hallo Vania, dit was 'n absolute plesier om julle as gaste by The Boathouse te hê. Ook baie bly dat julle hondjie die spasie kon geniet. Ons hoop om gou weer van julle te hoor, julle is altyd welkom.

Heinrich C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Superb. The Boat House experience was superb! The house is kitted with more than you will ever need! The braai area really helps to bring the kuier together! I would recommend 11 out of 10 times to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hi Heinrich, thank you very much for sharing your experience. This is much appreciated! Hope to see you back soon!

Werner P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Beslis 'a home from home', soos die Engelse spreekwoord lui. Dit was 'n heerlike naweek gewees. The Boathouse het alles wat jy benodig vir 'n fantastiese wegbreek met 'n gesin en vriende. Jy kan letterlik net jou handdoeke inpak; verder is daar alles wat jy benodig. Die eienaar het beslis aan alles gedink en nog meer wat benodig word. Die massiewe binnebraai is 'n absolute wenner! Ons beplan alreeds ons volgende wegbreek daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Werner, ons is baie bly dat julle die tyd so geniet het by The Boathouse, baie dankie dat jy dit deel. Jammer die weer was nie so goed nie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom en as die weer beter is dat julle bo boma braai- en kayak-ervarings op die rivier ten volle kan geniet. Baie dankie vir jul ondersteuning en dat julle die plek so mooi gelaat het.

Jared V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Great. Great, just needs WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hi Jared, thank you very much for your comment. We agree, WiFi would be a great value add. We are considering this without having to impact our price too much. Keep in contact, most likely it will be added in the near future.

Desiree F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Close to the jetty, shops and beach. We absolutely loved our stay at The Boathouse. The house is equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Desiree, it was only an absolute pleasure to host you as guests at The Boathouse. Thank you very much for your support and leaving the house so neat and tidy. We very much look forward to hearing from you again. All the best with your ventures. Kind regards

Erika M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Een van die beste naweke van my lewe! 'n Pragtige, goedversorgde en ten volle toegeruste huis. Heerlike tuin met baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hallo Erika, baie dankie dat jy jou ondervinding met ons gedeel het. Julle was wonderlike gaste om by The Boathouse te verwelkom, ons hoop om weer van julle te hoor. Ek kan julle aanbeveel vir enige gastehuis eienaar!

Paige D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

I want to go back! Beautifully decorated, well situated, nice chilled vibe to the house. DSTV, dishwasher, indoor braai, the comfiest couches and the private jetty is a major plus. Great host too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hi Paige. Thank you very much for sharing your Boathouse experience. It was such a pleasure to have you as a guest! Also, a very big thank you for leaving it as tidy as you did. We hope to have you over again soon.

Tania C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, spasie & rustig. Ons het verskriklik lekker gebly, die Boathouse bied jou alles en meer. Ons sal definitief weer gebruik maak van die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hi Tania, thank you very much for your kind words. It was a great pleasure for us to have you as guests. We hope to hear from you again soon. All the best.

Anna-rita K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons tenke is tot oorloopstoe vol. Ons siel is verkwik. Ons het heerlik gebly! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Rus, vrede en ongelooflike natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Hallo Anna-rita, ons is so bly dat julle die tyd so geniet het en lekker kon bly in The Boathouse. Baie dankie vir die lekker kontak wat ons gehad het, julle is wonderlike mense en dit was net 'n plesier om julle te kon leer ken. Ons hoop julle alle voorspoed toe en hoor graag weer van julle in die toekoms!

Johannes V
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Baie lekker uitgerus! Ons het as gesin van 5 volwassenes en 3 honde uiters lekker by The Boathouse vakansie gehou en ontspan oor Kersfees en Nuwejaar. Die huis is goed uitgelê en toegerus met wat mens nodig het vir ontspan en kuier. Die binne- en buitebraai areas het veral baie aftrek gekry tydens ons verblyf. Die eienaar, André, het ons vrae blitsig beantwoord en ook voorstelle gegee van aktiwiteite wat ons in die omgewing kan doen. Hy het uit sy pad gegaan om dit vir ons so gerieflik moontlik te maak. Selfs al die toerusting in die huis, soos die kajakke, was beskikbaar vir ons gebruik. En die toegang tot die private jetty maak die kuier rondom sonsondergang iets besonders. Alhoewel daar nie WiFi beskikbaar was tydens ons verblyf nie, was daar tekens dat die installering van fibre in die omgewing onderweg is. The Boathouse kan met vrymoedigheid aanbeveel word vir enigiemand wat in die Velddrif area wil gaan uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
The Boathouse
Johannes, dit is vir ons baie lekker om te weet dat julle welverdiende vakansie oor Kersfees en Nuwe Jaar so 'n goeie ervaring was. Ons oorweeg beslis om WiFi later beskikbaar te stel. Baie dankie vir julle terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer by The Boathouse te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riverstraat 20, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb619b39e4ddcfeb84d334c8e9345b9fd52e9a69d0507c0bd003cb108459d0bc4dd8a23bebb51eef0b359754c37ccfe0e22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 20 River Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -32.777532382739 18.152169458722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang