The Bostokelos Guest House and Spa
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meerkatstraat 402, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Bostokelos Guest House and Spa is aan die Vaaloewer, sowat 25 km van Vanderbijlpark af. Aangesien ons in die middel van 'n mini-natuurreservaat geleë is, bied die omgewing 'n kans om 'n verskeidenheid kleiner diere soos meerkatte, wilde hase en rooibokke te sien. Die gastehuis is sowat 4 blokke van die rivier af en die perseel het 'n effense uitsig oor die rivier.
Verblyf is beskikbaar in 8 gastekamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging en 'n TV in, en die 'n yskassie kan op versoek vol voorraad gemaak word. Daar is ook 'n selfsorg-eenheid en 'n gastekamer wat slaapplek vir tot 4 gaste bied.
Die gastehuis het glasdeure wat na die agtertuin lei. Hiér het gaste toegang tot 'n verhitte swembad, buitestort, lapa-area, ingeboude braai en pizza-oond. Daar is ook 'n spa-area met 'n aparte lapa wat 'n Jacuzzi met sitplek vir 8 mense, en 'n stoomkamer met plek vir 4 het.
Die Bostokelos Guest House and Spa is ook net 13 minute se ry vanaf Potchefstroom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Jon Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Meerkatstraat 402, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meerkatstraat 402, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang