Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Capital Pearls

  • Kapasiteit: 212 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Capital Pearls bied B&B en is in Umhlanga geleë. Die hotel is ideaal geleë binne 200 m vanaf die Whalebone Pier en Umhlanga Beach.

Verblyf by The Capital Pearls bestaan uit verskeie woonstelle wat tussen 2 en 6 persone kan akkommodeer. Hierdie suites bestaan uit óf oopplan-leefarea óf aparte slaapkamers met privaat badkamers; van die woonstelle spog met 'n sitarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke woonstel het ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere hotel-DStv-kanale, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die hoofrestaurant bedien, waar ander heerlike maaltye bestel kan word; Kamerdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die hotel spog met 'n oord-swembad en kroeg, 'n speelarea vir kinders, 'n Planet Fitness Gym waartoe gaste komplimentêre toegang het, asook moderne konferensiegeriewe om te huur.

Daar is ook 'n winkelsentrum met 60 winkels en 16 restaurante wat op dieselfde blok as die hotel geleë is. The Capital Pearls is binne 17 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Capital Pearls het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 212 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA898d9c58098ab91c7dd02178f7c57c5f6b6fcdd69f54a671fa9dea6d96ebb21808854937e395d904d57a02d5044274bcf78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 6 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.725199954906 31.086668888816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang