Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Chelsea's Sandton Gate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Minerva-laan 25, Glenadrienne, Sandton, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 954 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Chelsea's Sandton Gate is 'n luukse en volledig gemeubileerde woonstel wat in die hartjie van Sandton geleë is, net 'n paar minute vanaf Sandton City en Nelson Mandela Square. Dis wonderlik vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat smaakvol gemeubileer is met onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die sitkamer en toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit lei na 'n eetarea en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike patio met buitesitplek. Gaste sal ook toegang hê tot geriewe soos 'n gimnasium en swembad op die dak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Alimama Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Minerva-laan 25, Glenadrienne, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 954
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 954
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Minerva-laan 25, Glenadrienne, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4dcba4d601f26d2fc3857abe84287ef33281499dec644bb07ac1e4778a4ab5ea29595403ea6a96a9d4d23529484bbf12543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 954 per nag (plek vir 4) 25 Minerva Ave Glenadrienne 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.0950668 28.0300991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang