Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pot

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Arizona-singel 267, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Pot is 4 aparte, gerieflike selfsorgeenhede in Faerie Glen, 'n stil en veilige voorstad op 'n heuwel in Pretoria-Oos. Dié eenhede is naby groot inkopiesentrums soos die Sun Arena at Times Square, Central Square, Menlyn Main, Time Square Casino, Menlyn, Atterbury, Wilgers Hospitaal en Faerie Glen Hospitaal.

Die selfsorgeenhede is naby die hoofhuis en het privaat ingange. Die knus eenhede is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die eenhede het elk 'n slaapkamer, badkamer en oopplan-kombuis en -leefarea.

The Clay Pot het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n stapelbed en 'n enkelbed in die leefarea. Buite is 'n klein, privaat tuin en buitebraai-geriewe. Die eenheid is troeteldiervriendelik. Daar is onderdakparkeerplek. Daar is ook 'n studeerkamer vir 'n besigheidsreisiger beskikbaar vir privaat vergaderings.

The Blom Pot is 'n oopplaneenheid met 'n slaapkamer, kombuisie en 'n dubbelbed in 'n privaat area, sowel as stapelbeddens in die leefarea. Dit het ook 'n volledige badkamer en 'n aparte toilet. The Blom Pot het nie 'n omheinde tuin nie.

The Zink Pot bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die slaapkamer het ook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.

The Klipp Pot bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n lugbraaier, mikrogolf, oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n buite-area vir 'n troeteldier en 'n braai-area. Hierdie verblyf ervaar nie beurtkrag nie.

Die verblyf is naby die N3-snelweg, restaurante, hospitale, inkopiesentrums en trouvenues.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dieter B
Besigheidsreis
5.0
'n Rustige en wonderlike ervaring – beslis aanbeveel! Die kamer was pragtig en netjies, en die eienaar en werkers was baie vriendelik. Hulle het regti...
Sien meer
Nov 2024
Charné P
5.0
Lekker. Lekker gebly. Naby Time Square.
Nov 2024
Rona V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Skoon en netjies, veilige parkering en vriendelike gasvrou.
Okt 2024
Belinda F
Saam met vriende
5.0
Dit was alles wat ons nodig gehad het, en meer. Baie dankie, dit was perfek.
Sep 2024
Sharne L
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Het baie lekker gebly, baie netjies en vriendelike gasheer.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suritha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Arizona-singel 267, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink The Pot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Arizona-singel 267, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0bee818503d77ee48d1e112fcc501d6199a665b5a9e2f4cde83dc44340c380fea9e35b685a170b66c58bde80b58d810f5b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 74 5 1 5 267 Arizona Crescent Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.773867260822 28.310960933135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang