Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dullstroom Inn

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Gerrit H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nostalgiese hotel verblyf wat steeds lekker is. Heerlike rustige atmosfeer. Die etes was baie lekker met besonder groot porsies. Die verblyf is oud maar gemaklik en netjies. 'n Tipiese plattelandse hotel wat steeds goed bestuur word en waarde vir geld is. Die staf was almal baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Vriendelike diens. Het bespreking by The Dullstroom Inn gedoen omdat hul adverteer dat hulle kaggel deur die winter aan is. Dit was nie die geval. Ek moes vra dit die kaggel aangesit word. Dit is groen maar o wee, toe word ons uit die sitkamer uitgerook en dit was nie aangenaam gewees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona H
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Old world charm with the most hospitable, friendly staff. Best chips ever! Had the most wonderful stay at the Dullstroom Inn. Owners and staff went out of their way to accommodate our group with the braai and the most tasty salads. To Rexon a very special thanks, he just couldn't do enough for us and is just the friendliest most hospitable person, every establishment should have a Rexon. The Inn may be old, but is kept very clean and has a homely feel to it. Thank you so much! Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Old world charm in public areas. Lovely staff and great atmosphere in the pub. Rooms are very old and musty, but the linen was crisp cotton with comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert P
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Waarde vir geld vir 4 mans wat net wou oornag. Kamer skoon en netjies. Matte baie oud en afgeleef. Stort is nuut. Dreinering was 'n probleem. Oor die algemeen, die plek is maar baie oud en kan doen met aandag. Ontbyt word ongelukkig eers 8 uur bedien, wat te laat was vir ons. Dalk 'n koste opsie sonder ontbyt.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marguerite M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Good value for money. The Dullstroom Inn offers a convenient stay at the heart of town. While the rooms could benefit from a makeover and the older carpeting sometimes emits a mildew scent, the presence of baths instead of showers might be a preference for some. The beds feature electric blankets, perfect for chilly nights. The standout feature is the delectable omelette breakfast! The staff, particularly the friendly waiters, enhance the experience. Additionally, the pub’s food, especially the generously portioned and large lasagne, was an absolute highlight worth indulging in!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Oornag vir 1 aand. Pragtige ou hotel. Het 'n rustige aand daar gehd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette B
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Feb 2023

Was rustig Diens is vriendelik en geen wifi, maar regverdig nie prys per persoon per nag nie. Geen DStv. Parkering is eintlik net 'n oop stuk veld agter die Inn met geen ligte nie en is ver van die agterdeur af. Het my voertuig maar by my kamervenster in die straat parkeer. Nietemin is die kamer skoon en het genoeg warm water. Ek dink daar is akkommodasie teen 'n soortgelyke prys in Dullstroom wat meer bied.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

William R
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Very enjoyable. The service was very good and I felt very at home there. Very clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 129

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c966b1e39bbc97bd4bb1fe8fa7ec40099e90c384e8fc99d431cca96ddee6eeb13922bfba0692027c8ec6cdc15f6e479076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.415073393088 30.107311083328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang