The Dunes 13
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
The Dunes 13 is 'n selfsorg-meenthuis in Keurboomstrand, 'n area wat bekend staan as die Dolphin's-speelgrond; gerieflik geleë 'n kort entjie se ry vanaf die juweel van die Tuinroete, Plettenbergbaai.
Dié dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. 'n Slaapbank is in die leefarea geleë, ideaal vir 2 kinders om te deel. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak en stort op die grondvloer en die woonstel spog met ondervloerse verhitting.
Die kombuis met granietblaaie en ingeboude kaste beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en mikrogolf.
'n TV is beskikbaar asook komplimentêre WiFi. Die eenheid het ook 'n sonkamer waar gaste kan ontspan.
Buite is daar 'n onderdakbraai-area en 'n privaat tuin waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei.
Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Austin Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Dunes 13 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: The Dunes-oord, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang