Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Forecourt B&B and Self-Catering

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Keryn R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Highly recommended. Lisa kindly moved us to a B&B room, as it was more convenient, so this review isn't about the self-catering unit. We were delighted to find this gem in Dordrecht. It really is a luxury B&B. Fabulous bathroom, lovely space, convenient little fridge, comfy, decent-sized bed. Also great to have our dinner prepared by the coffee shop before it closed, with clever access to the restaurant area to retrieve and warm our food. Not even bad traffic noise, even though it is right in the centre of town. A perfect place to stay over on our way back from the Cape to KZN. We have stayed in 8 other B&Bs in the last two weeks and this was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very comfortable room. Beautiful room and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker blyplek met 'n koffiewinkel met lekker kos. Skoon en netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Kon lekker warm slaap in die koue. Het net oor geslaap vir een aand. Ons het laat opgedaag en die gasvrou het ons woonstel sleutel by die garage oorkant die pad gelaat. Sy was baie behulpsaam in alle opsigte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cris I
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Very good. Great spot and the service was outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2024

Baie netjies en gerieflik! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Heerlik gebly, geëet en geslaap. Netjies en ons het veilig gevoel. Motor ook veilig. My grootword dorp se mense! Heerlik gekuier en mooi herinneringe gedeel. Almal baie vriendelik en dit was 'n bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

D G E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Uitstekende diens na klagte oor kragonderbreking. Goed toegeruste verblyf met kwaliteit linne en onderdak parkering vir die spesifieke eenheid. The Studio. Voorsiening vir kragonderbrekings nie op standaard nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda F
1 nag
4.0
Apr 2024

Verblyf was gerieflik, net parkering was problematies. Die parkering was problematies aangesien ons vroeg wou vertrek. Ons was vas geparkeer en moes mense wakker klop om hulle voertuie te skuif sodat ons kon vertrek. Dit sou gehelp het indien elke woonstel 'n eie parkeer spasie gehad het. Anders was die verblyf aangenaam en die woonstel gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laura S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Safe, convenient and pleasant. Great stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greystraat 43, Dordrecht, Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6b256a964c7c8a26e0b1eedb395364060a3c8ddfac2458a27cb3c6ea7324e907f84d6b2332c3e1eff00eb6d1f9875ffdd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 43 Grey Street Dordrecht 5435 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.377739407014 27.046633958817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang