Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Glen

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Yvonne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stunning setting, so close to the road, loved all the stars at night and provided. Stunning setting, so close to the road, loved all the stars at night and provided everything we needed for a perfect stopover with our dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marko P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gemak en gerief. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
The Glen
Thank you Marko - it was a pleasure to host your group.

Jeanette K
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Baie lekker oornag stop gehad. Baie oulike plek vir groter groepe. Alles wat jy nodig het is daar. Netjies en skoon. Ligging baie goed tussen Gauteng en die Garden Route. Lekker atmosfeer en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
The Glen
Thank you, Jeanette. We are looking forward to hosting your group again.

Colin P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Regte plek op die regte tyd. Dankie, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emsie C
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Baie lekker gerus. Baie lekker gebly, baie skoon en netjies, duursame beddegoed en handdoeke word gegee.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
The Glen
Dankie Emsie, dit was lekker om jou te kon huisves.

De Jongh V
1 nag
4.4
Sep 2024

Besonderse Karoo oornag. Pragtige plaashuis gerieflik langs die N9 geleë. Definitief die moeite werd om meer as net 'n vinnige oorslaap te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Phil L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2023

Dit was 'n skoon en netjiese plek en die ligging is goed. Dit was duur vir verblyf w. Dit was 'n skoon en netjiese plek en die ligging is goed. Dit was duur vir verblyf waar daar nie daaglikse skoonmaak dienste of TV is nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Liesl
The Glen
Thank you Phil, for your response. It is essential to read the terms and conditions of any self-catering accommodation before booking. As displayed on your booking confirmation, we did not have a TV at the time of your reservation. However, we have since upgraded it! Now there is a Smart TV and a dishwasher (which was suggested).

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R61, Blaauwater Plase, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5da32d57c30740d04b07ddc9bd43ed19ced0fd889fd4bcd24a9bd2946830d040119af0839c484923e3e33b1178c804cb12be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 R61 Blaauwater Farms 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -31.978623348387 24.699355259049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang