Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Green Lizard Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 13 Nov 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanwijkstraat 28, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 040 R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Green Lizard Guesthouse is in die hartjie van Nelspruit, Mpumalanga geleë en bied groot, luukse kamers omring deur lowergroen tuine wat bydra tot privaatheid en gerieflike verblyf vir vakansiegangers, voëlkykers en sakereisigers.

Hierdie eiendom bied 'n keuse tussen 3 Standaard-suites, 6 Deluxe Suites en 1 Presidensiële Suite. Die kamers is gemeubileer met óf 2 ekstra-lengte enkelbeddens, 'n dubbelbed óf 'n koninggrootte-bed. Elke suite kyk oor die groot tuin uit en bied asemrowende uitsigte oor die Laeveld. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet terwyl die Presidensiële Suite 'n bad ook het. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, 'n platskerm-TV met DStv en 'n lessenaar in. Sommige van die kamers het 'n privaat balkon.

Die eiendom het lowergroen tuine met 'n oormaat voëllewe. Gaste kan 'n maaltyd by die ten volle gelisensieerde restaurant op die perseel geniet. Die restaurant bedoen ontbyt, middagete en aandete. Alle gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en 'n vermaakarea.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Estelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus in netjiese stil omgewing. Ons het baie lekker gebly. Die personeel is vriendelik en gaan uit hul pad uit om jou te help.
Sep 2024
Meagan A
Besigheidsreis
5.0
Amazing, staff great, food delicious, everything you need and more. Room lovely. We had an amazing stay at the Green Lizard, the food w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Craig S
Besigheidsreis
5.0
Great stay, great value and super friendly host. Had a great stay at Green Lizard for business and will definitely stay again when I am...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Madelé L
Saam met vriende
5.0
Uitstekende verblyf. Ons verblyf by The Green Lizard Guesthouse in Nelspruit was absoluut fantasties! Van die oomblik dat ons aangekom het, was ons ge...
Sien meer
Jun 2024
Adriaan V
Besigheidsreis
5.0
Heerlik. Baie netjies en gasvry.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vanwijkstraat 28, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink The Green Lizard Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
R 1 040 R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R 1 040 R 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanwijkstraat 28, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8fc2f4e082b7173b679558c7e36aa1646c86132a81ba471d3f9b4114de1e141322e8e6e5d03f96188ac8a505239b74f96d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R780 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 28 Vanwijk Street Mbombela 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4847542 30.980619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang