Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hyde

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swartwitpens-weg 2699, Marlothpark, 1322, Mpumalanga
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Hyde is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Marlothpark, buite Komatipoort. Hierdie verblyf is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne omgewing vanwaar hulle die omliggende natuur kan verken en geniet, of diegene wat op soek is na verblyf op pad na Mosambiek.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 2 matrasse met beddegoed wat op versoek vir kinders onder 12 jaar voorsien kan word. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die eerste slaapkamer met toegang tot die stoep by die swembad het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers en suite-badkamers met 'n stort het. 'n Bababed en -bad is op versoek beskikbaar. Die tweede slaapkamer lei na buite en bied 'n uitsig oor die bosveld en The Little Hyde. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, 'n strykplank en -yster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv Now. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met 'n uitsig oor The Little Hyde, 'n kinderspeelarea met 'n klimraam, swaaie en 'n glyplank vir kinders. WiFi is ook beskikbaar.

The Hyde het ook 'n sonkrag- en rugsteunwaterstelsel.

Gaste het toegang tot 'n privaat plonspoel, sonstoele, 'n vuurput en veilige parkeerplek op die perseel. Geriewe soos eetplekke is in Marlothpark in Olifantstraat beskikbaar. Gaste het ook toegang tot geriewe, soos winkels en restaurante in Emjejane (Hectorspruit) wat sowat 23,7 km ver is en in Malelane wat sowat 41,4 km ver is. Die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin is ongeveer 19,6 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

3

1 x Kinderbedjie

1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Swartwitpens-weg 2699, Marlothpark, 1322, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swartwitpens-weg 2699, Marlothpark, 1322, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1b2ea1b3a177ba0e65f680d7b27b342e2c397688965844e2ad4c2db9e1eeaf4bdfae7e3be70c178f45718b20d062f092a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 2699 Swartwitpens Road Marloth Park 1322 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -25.344312417766 31.790340728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang