Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finch & Fern Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Post-singel 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Finch & Fern Guesthouse bied bekoorlike gastekamers met aparte ingange op 'n privaat erf in Fichardt Park in Bloemfontein. Die gastehuis is net 600 m vanaf Rosepark Hospitaal, en Pick 'n Pay Hipermark en Hyperama is albei 2 km ver.

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Elke kamer 'n veilige ingang, 'n tuintjie en parkeerplek. Daar is ook diefwering en 'n sekuriteitshek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annemarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n lekker 'tuis' gevoel, dit was awesome! Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Lieflik plekkie, netjies en skoon, aangename gasvrou, wil ons net op d...
Sien meer
Nov 2024
Megan V
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Perfect for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Carina E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke. Dit was heerlik, stil, netjies en net lekker gewees.
Nov 2024
Tracy P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie, die oornag by Finch & Fern was baie aangenaam en gerieflik. Ons het baie lekker oorgeslaap. Die geriewe was baie netjies, gerieflike ligg...
Sien meer
Nov 2024
Karen A
Saam met lewensmaat
5.0
Ons eerste keuse vir oornag wanneer oppad na PE. Ons het slegs oorgeslaap oppad na PE. Kamer en badkamer was netjies en skoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van Der Post-singel 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Finch & Fern Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Post-singel 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc60f1aa8bbc4ec0f5ab20473faa7fcab6635a5cd2f2a13f3617a5d2a34e0d08a263355a377cc93b2c929dfbfa29ef8f1804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 17 Van Der Post Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.15129347983 26.18415025218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang