Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Country House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 22, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Old Country House is 'n rustige selfsorghuis in die hartjie van Fouriesburg. Hier kan gaste die rustige atmosfeer van die Vrystaat geniet.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, elk met elektriese komberse. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar is nog 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n houtstofie wat die huis in die winter lekker warm hou.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek. Die sitarea lei na 'n buitebraai en vuurput waar gaste lekker kan kuier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die lowerryke omgewing van Fouriesburg is in die prentjiemooi Brandwaterkom-area geleë. Dit is op die Lesotho-grens en word omring deur die Rooiberge, Witteberge en Malutibergreeks. Die omgewing bied talle aktiwiteite insluitend perdry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sonelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2024
Jacuelene W
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik verwelkom. Sal verblyf beslis aanbeveel. Oulike huis met alles wat jy nodig het.
Jul 2024
Janine G
Saam met vriende
5.0
Great home, friendly host. Will stay there again! We arrived in the evening to a warm house (and electric blankets on) and left early t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Grant W
4.8
Pleasantly surprised. We were a group of 7 with 2 elderly folk travelling as well. We had an urgent need to find accommodation (2 hours...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Christiaan E
Saam met lewensmaat
4.6
Lieflike ou steenhuis waar jy snoesig die winterkoue kan geniet. Lieflike ou steenhuis met 'n heerlike kolestoof en snoesige kamers. Sarah is 'n liefl...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nerine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Theronstraat 22, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink The Old Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 22, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad8c3f8b0be2c624ecd62067e8b3cf8db6531c54489e98090f564938246377b848e302fea6bda549a440c30f4bd72feb7311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 22 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623046 28.207427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang