The Quarter Studio Apartments
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Somerset-weg en De Smit-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Quarter Studio Apartments bied selfsorgverblyf in die pragtige woonstelgebou The Quarter en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers aangesien dit naby die middestad en die V&A Waterfront is.
Daar is 8 van hierdie ateljee-woonstelle wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Die woonstelle beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook 'n etenstafel met 2 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie ateljees het privaat balkonne met 'n uitsig oor die pragtige Moederstad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 88
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Hoek van Somerset-weg en De Smit-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Quarter Studio Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Somerset-weg en De Smit-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang