The Sails C6-18
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard 14, The Sails C6-18, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Sails C6-18 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n strandfront-kompleks wat in Poin Waterfront, Durban geleë is. Die woonstel se balkon bied 'n pragtige uitsig oor die hawe.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en oopplan-kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV en lei na 'n balkon met buitesitplek. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste kan die gemeenskaplike swembad en gimnasium benut.
Die kompleks is naby uShaka Marine World en die strand geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Kale Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Timeball-boulevard 14, The Sails C6-18, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard 14, The Sails C6-18, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang