The Stables Cottages
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Epsomstraat 6, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Stables Cottages is op die Longacres Country Estate, 'n perdlandgoed in Langebaan. Gerieflike verblyf word in 3 selfsorgkothuise en 'n outydse karavaan aangebied en dis ideaal vir 'n naweek- of weeksdagwegbreek. Die rustieke kothuise het 'n outydse atmosfeer en hul eie erwe met springbokke, hoenders eende en ganse wat daar rondloop.
Elke kothuis het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en bied toegang tot 'n stoepie wat na die netjiese grasperk lei. Elke kothuis het linne, badhanddoeke, gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix waarvoor gaste hul eie aanmeldbesonderhede kan gebruik.
Die outydse karavaan is ideaal vir oornagverblyf en het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, linne, badhanddoeke en gratis WiFi. Die karavaan bied toegang tot 'n privaat ablusieblok met 'n stort en 'n toilet.
Die eiendom is 4 km vanaf strande, die strandmeer, winkels, restaurante en Club Mykonos. Die Weskus Nasionale Park is 11 km weg.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cornelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Epsomstraat 6, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Stables Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Longacres Country Landgoed Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Epsomstraat 6, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang