The Vaal Guesthouse
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lammertsbay-rylaan 115, Deneysville, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Vaal Guesthouse is op die Vaaldamoewer naby Oranjeville geleë. Die gastehuis het 'n uitstekende ligging en spog met 'n asemrowende uitsig oor die dam en manjifieke sonsondergange.
Die gastehuis bied verblyf in 10 kamers met privaat en suite-badkamers en verseker gerieflike verblyf vir elke gas. Sommige van die kamers is met koffie- en teemaakgeriewe en yskassies toegerus wat gaste in staat stel om hul eie koffie voor te berei en drankies koud te hou.
Die gastehuis het ook 'n eetkamer waar gaste heerlike maaltye kan geniet. Al die kamers is smaakvol ingerig om 'n verwelkomende atmosfeer te skep.
Buite is daar 'n plonspoel en 'n Jacuzzi met 'n uitsig oor die dam. Die gastehuis is veral geskik vir gesinswegbreke, want daar is ekstra geriewe soos 'n glybaan en 'n klimraam vir die kleinspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lammertsbay-rylaan 115, Deneysville, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Gaste dink The Vaal Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lammertsbay-rylaan 115, Deneysville, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang