Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wardrobe Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marius D
1 nag
5.0
Nov 2024

Lekker ervaring. Lekker groot netjiese kamer, gasvrye mense, goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Voel soos vakansie! Het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik. Stunning met heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Veilig, gerieflik en vriendelike ontvangs met heerlike ontbyt. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizle D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Puik en baie mooi. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Marijke het soveel moeite gedoen met ons verblyf. Selfs vir ons 'n ontbytpakkie gepak omdat ons so vroeg in die oggend moes ry vir voorbereiding van haar troudag. Als was net.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike kuier in 'n pragtige plek in 'n lieflike omgewing! Pragtige plek! Vriendelike ontvangs! Heerlike ontbyt! Beslis 5!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marike
The Wardrobe Guest House
Dankie Colleen Lekker om te hoor julle het lekker gebly.

Retha W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik met wonderlike personeel. Guesthouse stay was wonderful. Breakfast included and delicious! The manager is awesome, friendly, and helpful. Really worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pippa S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Cosy, well situated, friendly staff. The accommodation is well situated, close to the embassies and in a very nice leafy suburb of Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dankie. Jy is 'n gasvrou duisend. Dankie dat ons ons reëlings op kort kennisgewing kon verander het. Die gasverwarmer is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflike oornag plekkie. Baie netjies en mooi. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farrellstraat 416, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ef99a65eb166c18c949d4ee04e1b32350e8d67cf2514dc3f3a749149942444ae94f177f21227bd3cbe249d11388bea2f614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 416 Farrell Street Brooklyn 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.768247656633 28.246373981237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang