Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiny Trout Eco Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooderand 225, Rooderand, 9595, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tiny Trout Eco Chalet is 'n pragtige wegbreekplek vir 2 in Rooderand, die oudste meteorietimpakgebied ter wêreld. Hierdie toevlugsoord is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en is in 'n afgesonderde, ongerepte deel van die natuur geleë. Die chalet bied asemrowende uitsigte op majestueuse berge en oor die rivier wat deur die vallei kronkel.

Die chalet het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tweeplaat-induksiestoof toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n lessenaar. Gaste het toegang tot 'n dek met sitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gunther Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Rooderand 225, Rooderand, 9595, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooderand 225, Rooderand, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ffdd005b4f443cd04a62aefb02ca1e3217b16a059d5c8b6dc7815fa1b313cf1f8c599c6782a108b031ec64d6e2660b727fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 225 Rooderand Rooderand 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.878306623912 27.291937875339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang