Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tonquani Bush Chale

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bee Eater-rylaan 52, Utopia Private Estate, Buffelspoort, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tonquani Bush Chalet is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op gas en sonkrag werk en is in Utopia Private Estate in Buffelspoort geleë. Hierdie eiendom is die perfekte keuse vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek waar hulle die rus en vrede van die natuur kan geniet.

Dié dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste in 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n buitestort. Die slaapkamer is op die solderkamer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet, en daar is 'n privaat buitestort langs die huis. Linne en handdoeke word voorsien.

Die sitkamer is ingerig met 'n enkelslaapbank, 'n driestapelbed en 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die patio beskik oor braaigeriewe, buitemeubels en ongerepte uitsigte oor die omliggende natuur en daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel. Dié privaat landgoed bied gaste 'n gemeenskaplike swembad, 2 tennisbane, 'n putt-putt-baan, 'n kinderspeelgrond en fietsry- en voetslaanroetes. Hierdie eiendom is ongeveer 11,1 km vanaf Buffelspoort en 37,5 km vanaf Rustenburg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

4

1 x Enkelslaapbank

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Bee Eater-rylaan 52, Utopia Private Estate, Buffelspoort, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Tonquani Bush Chale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bee Eater-rylaan 52, Utopia Private Estate, Buffelspoort, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4279d1e3510db357b0ef235f8475c8d5656a0141aa57812a76e050cf6c8e19dec65cb9ec972745c7e36ea60cbf75272b3647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 52 Bee Eater Drive Utopia Private Estate 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.822796190861 27.478587627411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang