Tranquility
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinlaan 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Tranquility is 'n ruim gesinsvakansiehuis in Table View. Hierdie huis is ideaal geleë om gaste maklike toegang tot sentraal Kaapstad en omliggende wynplase te gee.
Dié huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het albei dubbelbeddens en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed. Die derde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolfoond, konveksie-oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en hierdie area strek verder tot in die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV gemeubileer is.
Die toegeboude stoep het 'n binnebraai-area en die glasstapeldeure maak oop op die swembad in die agterplaas met buitemeubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Donkinlaan 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinlaan 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang