Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treks, Trips & Trails

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Lian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Bahati Tree Lodge was baie goed uitgerus en het alles gehad wat ons kon nodig kry. Die uitsig was ongelooflik - werklik 'n stukkie hemel op Aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie rustig en lekker. Chris en Magda is so vriendelik en het ons so welkom laat voel. Die plekkie is skoon netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Great venue, amazing hosts and great views. The hosts were so welcoming, we felt right at home. We took our 4-year-old with and he loved the venue, especially the dam and the deck overlooking the dam. It had everything we needed, honestly, there is nothing I can fault. It was a lovely 5-day stay and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Wonderlik. Pragtige uitsig, baie rustig het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Dit is 'n sentrale ligging om plekke in die omgewing te besoek en die uitsig is. Die houthuis is baie koud en ons was daar op 'n koue tyd. Gelukkig is verwarmers en elektriese komberse verskaf. Dit is 'n sentrale ligging om plekke in die omgewing te besoek en die uitsig is asemrowend mooi. Chris en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Short stay with friends to relax and enjoy the scenery and wildlife. This was a short stay with friends for 2 nights as part of a short stopover while on our way north from Durban. The host was very helpful, friendly and welcoming, showing us around the facilities and how to get the most out of our stay. Some very nice hikes and walks straight from the house, and other things to see were just a short car drive away. A tree house that has great character and spectacular views right on your balcony (or from your shower!).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonto N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

We really enjoyed. I will definitely recommend the place to other people. I loved the tree house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynda Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Stunning location. Comfortable and clean. Well equipped kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pragtige uitsig van die stoep. Baie vriendelike ontvangs en baie mooi huisie en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaurina G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Fantasties. Vriendelike ontvangs, arriveer as vreemdelinge, vertrek as vriende - Sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 17, Bergvlei Plaas, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88AHioZYAz8wUHSLEYcB8xsS0LsStSl3zFrmgrxUZWN9BMCsoI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Plot 17, Bergvlei Farm Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.959487900829 29.444485902786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang