Tswenyane Kruger Riverview Apartment 1&2
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crocodile-weg 246, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tswenyane Kruger Riverview Apartment 1&2 is 2 identiese woonstelle langs die Krugerwildtuin. Die balkon, swembad en warmbad bied 'n uitsig oor die Krokodilrivierdraai wat langs die pragtige inheemse bosveld vloei.
Die 2 woonstelle het elk 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Verder het die verblyf 'n kragopwekker.
Gaste het toegang tot die swembad, warmbad en die kaggel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
LINDA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Crocodile-weg 246, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Tswenyane Kruger Riverview Apartment 1&2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crocodile-weg 246, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang