Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuis Lodge

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
George A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Baie gemaklik. Netjiese en stil omgewing. Pragtige plek met 'n baie mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Flip L
1 nag
5.0
Nov 2021

Puik Personeel is baie vriendelik profesioneel en baie behulpsaam. Verblyf baie lekker, plek baie netjies en skoon. Etes uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mari V
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Vriendelike diens, heerlike ontbyt, rustige omgewing. Ek en my dogter het heerlik daar tuisgegaan. Die diens was uitstekend, alle personeel baie vriendelik en ontbyt ongelooflik baie en baie lekker. Die rustigheid van die tuin en die gesang van die voëls was verfrissend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Lovely one night stay. We enjoyed our stay at Tuishuis. We were a family of 5, so booked two rooms - one was self-catering - right next door to each other. In my inquiry, I asked for an extra mattress for the third child, which was provided. The rooms were clean and both had a fridge in them. We ordered dinner from Mr Delivery and ate at one of the tables in the garden. The gardens are lovely with some birdlife. The kids enjoyed running around and stretching their legs after our long drive from Durban. We were concerned about the frog calls at night due to the close proximity of the ponds but they were not intrusive. We are both light-sensitive sleepers, so the light outside our door did bother us at night - perhaps the curtains could have block-out or a thicker lining added. The breakfast in the morning was delicious especially the scrambled eggs. It is close to shops and restaurants. We would stay there again if we went back to Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinus
Tuishuis Lodge
Good morning Jennifer, thank you so much for your review and thank you for mentioning the curtain/light issue, we will definitely take a look into that! We look forward to accommodating you again! Kind regards Tuishuis team

De Wet C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2018

Voldoende. Die diens was bogemiddeld, die slaapgeriewe was voldoende en die tuin was ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2015

Baie gasvry! Baie goeie gastehuis.Die selfsorg-eenheid waarin ons gebly het, het al die nodige eetgerei en toerusting gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandi C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2015

Rustige atmosfeer. Dubbelkamer was bietjie beknop en baie klein, maar verder was alles baie lekker en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desmond K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2013

Die omgewing en rustigheid was absoluut fantasties. Die wooneenheid was baie netjies. Die goedversorgde tuine skep 'n baie rustige atmosfeer na 'n lang reis. Die stil, rustige atmosfeer laat jou vergeet dat jy eintlik in 'n stad is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willigh-laan 160, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec243bdc0fd196a7fa0315759e1c651c38c1e9b69b76b496a5b9ee42ed8c788c3f147505b376233339b1332eb6d05f230af8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 160 Von Willigh Ave Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.833853527838 28.177614212036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang