Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turtle Drum

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 5146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Turtle Drum is 'n selfsorghuis vir 8 gaste in Bettysbaai. Dis bo Silversands-strand en het 'n paadjie wat tot by die see lei.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat na die see front en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die ander badkamer het 'n stort en 'n bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met 'n uitsig oor die see en 'n wasmasjien is beskikbaar.

Die sitarea met 'n see-uitsig het 'n TV met DStv en die huis is met 'n sekuriteitstelsel toegerus.

Die leefarea lei na 'n groot dek met 'n see-uitsig en daar is braaigeriewe op die stoep onder 'n afdak.

Bettysbaai het verskeie restaurante en doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, stap en voetslaan. Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rachel R
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Pragtige groot huis, perfek geleë op die see. Ons kon nie vir beter vra nie. Dit is ons 20ste huweliksherdenking.
Sep 2024
Marele L
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike ligging reg teen die see - priceless. Die huis se ligging is puik, selfs beskut teen die Suidooster met groot skuifdeure. Die huis is ingerig...
Sien meer
Okt 2023
Robin H
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect family getaway. A great location with an amazing home right on the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Brian T
Saam met lewensmaat
4.4
The accommodation at Turtle Drum is absolutely beautiful, especially the views from the patio. It is an amazing place to stay at. It is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Ebony T
Gesin met tieners
4.4
Perfect spot to just chill. Just beautiful and so peaceful. We will return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 417

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Easy-weg 5146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Turtle Drum het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 5146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6d0cba77f2a5202227909131f82008b520029ec4de4905c6d3ddf0ab02789aeadbcc29adb16d34d89666a0dc0473e1bb260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 5146 Easy Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.368917 18.877168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang