Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umvangazi Rest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Ben D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie, baie lekker, baie dankie, so baie mak diere by ons gekuier. Baie goed gereël deur personeel en ek stem vir die R1500.00 terugbetaalde deposito, want dit is 'n baie lekker plek om te ontspan tussen mak diere en dit moet opgepas en so gehou word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Baie rustig. Swembad was nie skoon. Ek het foto's geneem.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taryn
Umvangazi Rest
Baie dankie vir die terugvoer. Ons versoek ons gaste om enige probleme te rapporteer gedurende hulle verblyf sodat ons dit kan uitsorteer vir ons gaste om hulle verblyf te kan geniet. Die swembad word voor aankoms van gaste skoongemaak, maar ongelukkig is 'n 24-uur skoonmaakdiens van die swembad nie beskikbaar nie. 'n Swembadpyp en swembadskeppie is wel voorsien sodat gaste dit kan gebruik waar en wanneer dit benodig word gedurende hulle tyd by Umvangazi Rest. Sou die swembad op aankoms nie skoon gewees het nie en dit aan ons geraporteer sou word, sou ons die noodsaaklike stappe geneem het om die klagte onmiddellik op te los.

Marlize L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Great plek. Baie mooi plek, het dit baie geniet asook die diere wat daar rondloop by die plek en kos eet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Rustig en netjiese verblyf. Lekker gerus, die plekkie is netjies en genoeg spasie. Ons het die nagapies baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Rustig en was 'n lekker wegbreek. Was baie verras oor al die wild so naby aan die hek, nagapies was 'n wenner. Op 'n stadium 10 getel in die boom op een slag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Everything you need! Visited Marloth a few times before and it never disappoints. The house is in a great location. House very clean and did not need anything more. We were 4 adults and 4 children. House was not overcrowded at all. We enjoyed the splash pool on the hot days. Taryn was always helpful with everything we needed. Thanks again for this lovely place. Will book it definitely again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourenzo L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Heerlike wegbreek, alles wat nodig is is daar en skoon. Baie lekker en rustig gebly, geen probleme, baie diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2022

Marlothpark is soos altyd 'n pragtige plek. Die kommunikasie vir my wat nie e-pos op 'n foon het nie was 'n kopseer. Toe ons by aankoms die sleutel wou vat moes ons eers 'n R1500.00 deposito betaal. Dit het my omtrent twee ure gevat as gevolg van dat daar geen sein was by Marlothpark nie, en die eienaar het geweier dat ons die sleutel kry. Ons was eers 23:30 na 'n lang dag se reis by die huis. Die sekuriteit het vir ons op die kaart na die verkeerde adres geteken, toe mos ons eers die plek soek ook in die nag. Die huis is naby aan die hoofingang en daar is regdeur die nag mense wat raas daar rond. Jammer oor dit, seker maar ek wat tegnologies gestrem is.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Alicia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

What an amazing place! Some friends from overseas and I had a magical few days in Umvangazi in December. The house was spacious, clean, had aircon, full kitchen amenities which was perfect for our needs. The braai area and swimming pool was great too, and we got to see some wildlife drinking at the watering holes on the property. I would highly recommend this place to anyone, and really cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taryn
Umvangazi Rest
Thank you for the wonderful feedback. We hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Taryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 040
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 040
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatweg 183, Marloth Park, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MGZkM2NmLTk3OWItNGU2Yi1hZTBlLTI2MDdiZjhjYjI3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 183 Kiaat Road Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.396343021473 31.7635104407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang