Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

V'Kansi Khaya

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Nov 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 399, Clarens, 1718, Vrystaat
  • Vanaf R900 R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

V'Kansi Khaya is 'n in die prentjiemooi dorpie, Clarens, in die Oos-Vrystaat. Kom ervaar die rus, vrede en wonderskone uitsigte op die berge wat Clarens omring. Die eiendom is binne stapafstand vanaf die middedorp.

Die selfsorg-chalet is 'n nuwe tweeslaapkamer-eenheid met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne, handdoeke en elektriese komberse word voorsien. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en 'n HiFi. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis met al die nodige geriewe. Gaste kan ook gebruik maak van die dek met 'n braaiplek en dubbelmotorafdak. Let asb. daarop dat daar geen wasmasjien is nie. Die dek aan die agterkant van die chalet is slegs beskikbaar as albei eenhede bespreek word.

Die selfsorg-ateljeewoonstel is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die sitkamerarea het 2 gemaklike stoele en 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en al die nodige toebehore, eetgerei en breekware. Die ateljee het ook 'n dek met pragtige uitsigte op die berge en 'n Weber-braai. Daar is 'n motorafdak en dis volledig omhein. Geen kooktoestelle soos lugbraaiers en braaipanne word in die ateljee toegelaat nie.

Clarens het 'n wassery.

Clarens is 'n toevlugsoord vir kunstenaarsiele en daar is 'n toenemende aantal kunstenaars wat hulself hier kom vestig in hierdie skilderagtige landskap. Daar is talle kunsgalerye en kunsvlytwinkeltjies in die dorp waar besoekers kan gaan snuffel vir geskenke en oorspronklike kunswerke. Presidentstraat het 'n meer bekostigbare versameling winkels wat alles van pottebakkery, kerse en geskenkwinkels bied. Die sandsteengeboue is 'n kenmerkende eienskap van Clarens en hul argitektuur dra by tot die prag van hierdie stuk aarde. DiƩ pragtige huise is fantasties om af te neem en lekker om in te bly.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 445 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerhard M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal hierdie plekkie 100% aanbeveel vir enige gas. Fantastiese rusplek.
Nov 2024
Samantha L
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean, accessible. The accommodation was very comfortable and spotlessly clean. Andre was extremely helpful with recommend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Serah B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was besonders lekker. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf en gasheer het al ons verwagtinge oortref. Ons sal enige tyd weer teruggaan. Di...
Sien meer
Okt 2024
Frans V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker gebly. Hierdie is my no 1 oornagplek as ek in die toekoms Clarens besoek. Skoon, netjies, mooi tuine en ongelooflike uitsig oor die...
Sien meer
Okt 2024
Leon S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Mooi uitsig, skoon en netjies. Andre was ook baie behulpsaam.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

AndrƩ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 445

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 399, Clarens, 1718, Vrystaat
  • Gaste dink V'Kansi Khaya het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 399, Clarens, 1718, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3b21981b077487eb9f3d8cd32d411a960739b8d755274521f45f1fd073303c22f4a8bfa695ed5255a63d91f6187cac0e7c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 445 5 1 5 399 Church Street Clarens 1718 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -28.512129293018 28.422121190144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang