Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Veldhuisie Bus and Ecocabin

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Derde Straat 51, North Fork Park, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 470 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kom beleef hierdie ongekunstelde verblyf op 'n 1.2 hektaar-kleinhoewe by dié unieke ligging met die klanke van die natuur en die sterrehemel.

Hierdie losstaande 52 sitplek-bus en afgeleë houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n dubbelbed, toilet, wasbak en 'n oopplan-leefarera met 'n houtkaggel. 'n Stapelbed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet is ook beskikbaar. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n houtkaggel.

Die kombuisie is met 'n gasvrieskas-yskas, gasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid lei na 'n buite-area met 'n houtdek, houtvuurwarmbad, vragnet en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Stapelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariska B
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n pragtige omgewing en akkommodasie. Beveel dit beslis aan! Wat 'n juweel! Ons het heerlik gebly.
Okt 2024
Reghardt J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Wens ek ons kon langer bly! Fantastiese wegbreek. Alles wat jy nodig het. Daar is baie moeite in hierdie plekkies gesit en die kreatiwiteit is...
Sien meer
Mrt 2024
Rulinde V
Gesin met klein kinders
5.0
Kos vir die siel! Definitief die plek om te gaan as jy rustigheid soek en wil ontspan. Alles wat jy moontlik sal nodig hê, is daar.
Mrt 2024
Clarissa K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie lekker ontspan. Ja baie lekker, maar die eenhede is ongelooflik warm en daar is geen verkoeling nie.
Feb 2024
Nicole H
Saam met lewensmaat
5.0
Nature lover's. A very interesting place and a visit is highly recommended. From the eco-cabin to bus conversion, it's just so differen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Derde Straat 51, North Fork Park, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Veldhuisie Bus and Ecocabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Derde Straat 51, North Fork Park, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee119a1c95e9c2f3a3843d7ad0a4a20c06d079cb5b5e9a2d473b34529b005ef7e90ce78eae550ebd8e43c3af0dc44b9390ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 51 Third Street North Fork Park 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -33.022793712563 18.289057938831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang