Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verlorenrivier Gastehuise

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Koos N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Uitstekende verblyf. Vriendelike mense. Skoon, netjies en het al die nodige geriewe. Private "spashpool" aan die stoep gedeelte met pragtige uitsig waar jy lekker ontspan na 'n lang dag oor die Baviaans passe. Niks ontbreek nie en definitief aanbevelenswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlik, rustig en aanbeveelbaar. Amazing mountains in Baviaans Kloof, plenty of waterways along the way, but on the farm. Rustigheid vanself. Absoluut heerlik geslaap, mooiste view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly. Heerlik gebly, vriendelik ontvang en het alles gehad wat ons benodig het na 'n rowwe dag in Baviaans. Goeie uitsig in die vallei met sonsopkoms en lekker gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dankie aan Gerda vir jou gasvryheid en lekker warm broodjie toe ons daar aankom. Sal definitief weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheree A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Awesome! We had a great time and it is so conveniently situated to everything that you want to see with amazing views right from the verandah. Gerda was attentive and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

So mooi omgewing en lekker verblyf. Heerlik Oppikoppie gebly. Pragtige natuur en die klein swembadjie sal welkom wees as dit warm is. Beslis aan te bevelen.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illse J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Ons het heerlik gebly en die gasvrou en heer is regtig baie vriendelik en aangenaam. Verblyf was baie lekker. Die cottage is baie mooi en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtig. Heerlike stil verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe161b12f52b8d63cc3171555d38fa39e0c0054e0cf91065bfdcff0e18aae0916ecbe2c5ab10a71611f48eeebbee3a9bcd605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R332 Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.522911155009 23.847075071828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang