Villa Litori
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolstertstraat 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Villa Litori is 'n vakansiehuis in Glentana. Dié vyfslaapkamerhuis is reg op die strand en het lieflike uitsigte oor die see en strand.
Dié huis beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n oopplan-kombuis, TV-kamer en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Vier van die 5 slaapkamers het 'n asemrowende see-uitsig en die ander slaapkamer het 'n balkon. Daar is 4 en suite-slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis bied 'n toonbank, opwaskamer en is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die kombuis bied 'n uitsig oor die eetarea met 'n etenstafel vir 10. Die sitarea het 'n kaggel. Die boonste verdieping het balkonne en die onderste verdieping het 'n stoep met 'n see-uitsig.
Nóg 'n wonderlike kenmerk van die huis is die boonste patio met 'n gasbraai en tafel. Daar is ook 'n bomabraai op die grondvloer waar jy die dolfyne kan dophou terwyl jy braai.
Daar is TV-area en kroeg. Die eenheid het die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
By Villa Litori is daar genoeg privaatheid waar gaste kwaliteit tyd met hulle vriende en familie kan deurbring.
Doendinge sluit voetslaan, strandwandelingsm, wildritte, restaurante en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 32
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Kolstertstraat 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Litori het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolstertstraat 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang